Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 31 Julie 2022 Stephan Briel

Lees: Luk 6:37-45. Fokus: Luk 6:45. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor. Mense lewe nie vanuit die teologie in hulle verstand nie – hulle lewe vanuit die motiverings in hulle harte. Die toestand van jou … Lees Meer

Sondag 24 Julie 2022 Stephan Briel

Lees: Ef 5:6-20. Fokus: Ef 5:15-17. Verstandiges weet waarom hulle hier is. 1. Betekenisvanverstandigwees. Verstandiges ken die Here se doel met hulle lewens – waarom hulle op aardegeplaas is (v 17). Om jou lewensdoel te verstaan begin by God wat … Lees Meer

Sondag 17 Julie 2022 Christiaan Mulder

Lees: 1 Samuel 1 God soek jou hart. Alles gaan oor ‘n verhouding met God.

Sondag 10 Julie 2022 Joop van Schaik

Lees: Hand. 4:1-22 Fokus: Hand. 4:1-2;7-12;17-20 Tema: Verlossing slegs in die Naam van Jesus Christus – Dit is onmoontlik om nie te praat oor wat ons van Hom hoor, sien en glo nie!

Sondag 3 Julie 2022 Greg Aucamp

Lees: Hebreërs 4: 12 – 16, 5: 12 – 14, 6: 1 – 3 en 7 – 8. Is jou Bybel ‘n koekmes of ‘n swaard?

Sondag 26 Junie 2022 Stephan Briel

Lees: Efes 5:21-33. Fokus: Efes 5:33. Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat?

Sondag 19 Junie 2022 Stephan briel

Lees: 1 Kon 3:1-15. Fokus: 1 Kon 3:9 (OAV). God gee graag aan opregtes onderskeidingsvermoë

Sondag 12 Junie 2022 Stephan Briel

Lees: 1 Petrus 1:17-21. Fokus: 1 Pet 1:20. God se handelinge in die eindtyd. Petrus wil aan die gelowiges in westelike Klein-Asië perspektief op hulle “vreemdelingskap in die wêreld” (1 Pet 1:17) gee. Hulle en die kerk van vandag moet … Lees Meer

1 20 21 22 23 24 25 26 47