Lees: Nehemia 1.
Fokus: Neh 1:4.
Die ontstaan van God se visie.
· Die nood en behoeftes van mense is die egte saadjies van ‘n visie wat van God kom.
· Maar hierdie saadjies van ‘n visie moet ook ontkiem in jou hartsodat ander se nood jou nood word, ander se trane jou trane word.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe enhuisgodsdiens:
· Leef jy met passie? Is jy opgewonde oor jou lewe? Maak jou lewesin?
· Watter nood en behoeftes van mense gryp jou aan die hart?
· Wat is God se visie vir jou lewe?