Home » preke » Sondag 14 Maart 2021 Stephan Briel

Sondag 14 Maart 2021 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Dan 3:1-30.
Fokus: Dan 3:16-18.

God se plek van bonatuurlike genade.

  • Aangesien God by ons is, kan enige plek ‘n plek van God se bonatuurlike genade wees.
  • Vertrou God of jy ‘n wonderwerk ontvang of nie – want Hy weet beter!

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Waar is die plek van God se bonatuurlike genade in jou lewe?
  • Hoekom kan die diepste beproewing die plek van God se bonatuurlike genade wees?
  • Wat is die regte gesindheid om God se bonatuurlike genade te ontvang?