Home » preke » Sondag 18 Junie 2023 Stephan Briel

Sondag 18 Junie 2023 Stephan Briel

posted in: preke

Sondag, 18 Junie, is deur die kerkverband aangedui as Dag van Verootmoediging en Voorbidding met die energiekrisis, verval van infrastruktuur en hoë werkloosheid en misdaadvakke as motivering.

Lees: 1 Sam 1:9-19 en 1 Sam 2:1-12.
Fokus: 1 Sam 2:1.

Jubel in die Here wat dinge verander en uitkoms gee.