Home » preke » Sondag 23 Junie 2024 Stephan Briel

Sondag 23 Junie 2024 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Joh 15: 1-8 en Mat 25: 14-30. 

Fokus: Mat 25: 21, 23. 

God verwag van sy kerk om beide getrou en vrugbaar te wees. 

Die twee goeie slawe was getrou in vrugbaarheid want God verwag beide getrouheid en vrugbaarheid. So sien ons uit die gelykenis: 

  • Rentmeesterskap is ‘n risiko. 
  • Rentmeesterskap word gemeet aan opbrengs en impak. 
  • Goeie rentmeesterskap word geseën deur die Here met groter impak. 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  •  Waarin moet ons getrou wees teenoor Christus? 
  • Wat beteken dit om vrugbaar te wees in God se koninkryk? 
  • Waarmee is jy vrugbaar in God se koninkryk?