Gebed: Voor die Verkiesing

Maandag 1 Aug 2016 17:00 – 19:00 Daar sal DV Maandagaand ‘n byeenkoms onder leiding van Ds Stephan Briel en Gerhard Botha by ons kerkgebou wees waarheen die omliggende gemeentes, skole en alle belangstellende gelowiges in die omgewing genooi is. … Lees Meer

Die herdenking van die Heilige Gees – Louise Gevers

Gepaste woorde na gister (4 Junie 2016)  se Heilige Gees kursus: Handelinge 2:1-4 Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar ‘n geluid uit die hemel soos van ‘n geweldige stormwind, … Lees Meer

1 2