Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.
As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.
Lees: 1 Kor 2:12 – 3:8 (OAV). Fokus: 1 Kor 2:14 – 3:3. God herskep ons sodat ons moet lewe volgens die Gees. 1. God se herskeppingswerk in ons lewe. Die natuurlike mens: is geestelik dood en leef totaal in … Lees Meer
Lees: Rigters 6 Lesse wat Gideon se geskiedenis ons leer Identiteit: “Die Here is met jou, dapper kryger” (vers 12) Twyfel: vers 15, 17 en ander Neem aksie in geloof: 300 man Leef in stap met die Here waar jy … Lees Meer
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:6-10 (OAV). Bergbron visie: Dissipelskap begin by die verstaan en glo wie jy alreeds is in Christus. Drie vlakke van dissipelskap: Vlak 1 identiteit in Christus (vers 10); vlak 2 groei in Christus (vers 7); … Lees Meer