Home » preke » Sondag 21 November 2021 Stepan Briel

Sondag 21 November 2021 Stepan Briel

posted in: preke

Lees: Lev 16:1-10 en Ef 1:3-14.
Fokus: Ef 1:7.

Die betekenis van die bloed van Christus.
Lev 16 verse 8-9: “Hier moet Aäron lootjies trek oor die bokke. Die een lootjie moet gemerk wees ‘vir die Here’ en die ander een ‘vir Asasel’. Aäron moet die bok wat vir die Here geloot word, as ‘n sondeoffer offer.” Jesus was met sy bloed aan die kruis beide sondeoffers wat op die Versoendag gebring moes word.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoe was Jesus die sondeoffer ‘vir die Here’ in ons plek?
  • Hoe was Jesus die sondeoffer ‘vir Asasel’ in ons plek?
  • Hoekom is vergifnis so belangrik?