Home » preke » Sondag 31 Oktober 2021 Stephan Briel

Sondag 31 Oktober 2021 Stephan Briel

posted in: preke

Lees: Jak 2:14-26 en Heid Kat Sondag 24 (vr en antw 62-64).

Plek en betekenis van goeie werke in die lewe van ‘n Christen.

  • Goeie werke is onverdienstelik (antw 62).
  • Goeie werke is tog noodsaaklik (antw 64).
  • Goeie werke word uit genade ook beloon (antw 63).

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoekom staan ons almal skuldig ten opsigte van al God se gebooie?
  • Waarvan is goeie werke ‘n bewys in ons lewens?
  • Verduidelik God se beloning op ons goeie werke.