Sondag 5 Mei 2025 Stephan B riel

Lees: 2 Tim 4:1-18.  Fokus: 2 Tim 4:6-8 (AFR53).  Jy kan end-uit volhard met die hulp van die Here.   

Sondag 20 April 2025, Opstandingssondag, Stephan Briel

Lees: 1 Kor 15:12-28 en Heid Kat vraag en antwoord 45.  Fokus: 1 Kor 15:17-19.  Die nut van Christus se opstanding vir ons.   

Goeie Vrydag 18 April 2025 Stephan Briel

Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Matt. 27: 32 -44

Sondag 13 April 2025 Stephan Briel

Lees: Luk 22:39-53.  Fokus: Luk 22:53 (AFR53).  Die uur van die duisternis!  ·       Kenmerke van die duisternis: Self-gesentreerdheid, godsdiens sonder ‘n kruis en godsdienstigheid.  ·       Jesus bly Oorwinnaar omdat Hy die Ou Testamentiese profesieë vervul het (Mat 26:56), voorkennis gehad het (Mat 26:45,46) en … Lees Meer

Sondag 6 April 2025 Stephan Briel

Lees: Luk 22:39-53.  Fokus: Luk 22:44.  Van vrees na vrede!

Sondag 30 Maart 2025 Stephan Briel

Lees: Joh 2:1-12.  Fokus: Joh 2:11 (AFR53).  Christus se heerlikheid lê in sy vermoë om ons te verander.

Sondag 23 Maart 2025 Stephan Briel

Lees: Heb 4: 1-13.  Fokus: Heb 4: 12.  Wie jy is in Christus maak die verskil.  ·       ‘n Mens kan verdeel word in 3 dele: gees, siel en liggaam.  ·       Alhoewel jou gees ten volle die heerlikheid van Jesus se vergifnis en reiniging aanvaar … Lees Meer

Sondag 16 Maart 2025 Christiaan Mulder

Joël 2: 1-24 Kern Joël 12,13

Sondag 9 Maart 2025 Stephan Briel

Lees: Ef 5: 1-5 en Mat 22: 34-40.  Fokus: Mat 22: 37-39.  Ontvang en gee God se liefde deur jouself reg lief te hê in Christus.  1.Verkeerde selfliefde. ·       Selfbejammering.  ·       Self-beheptheid.  2,Regte selfliefde. ·       Om tot regte selfliefde te kom, is dit vir baie … Lees Meer

Sondag 2 Maart 2025 Stephan Briel

Lees: Gal 4: 1-7.  Fokus: Gal 4: 6, 7.  Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis.  ·       ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is.  ·       ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en … Lees Meer

1 4 5 6 7 8 9 10 40