Sondag 12 April 2026 Stephan Briel

Lees: 2 Kor 4:16-5:10. Fokus: 2 Kor 4:16-18.  Die versekering van toekomstige heerlikheid vul die hede met volharding en moed.  ·       Dissipels van Jesus Christus gee nie tou op nie, maar word daagliks innerlik vernuwe (v.16).  ·       Teenswoordige verdrukking is deel van die sigbare … Lees Meer

Sondag 5 April 2026 Stephan Briel – Opstandingssondag

Lees: Joh 21:11-25.  Fokus: Joh 21:15-17.  Dissipelskap word gebou op die liefde van en vir Jesus Christus.  

Sondag 29 Maart 2026, Stephan Briel

Buitelug diens by genadesentrum Lees: Markus 14:26-31, 66-72. Fokus: Markus 14:27-31. Geestelike hoogmoed teenoor ware dissipelskap.

‘Stille Week’ 29 Maart tot 6 April 2026

Ons plaas graag die volgende oordenkings oor die laaste lydensweek  van die Samuelkerk en De Voorhof. Vertaal deur Ankie de Klerk. ‘Stille Week’ 29 Maart tot 6 April 2026 Die Skrifte is vervul Lukas 24:27 Inleiding Jy ontvang weer ‘n … Lees Meer

Erediens – Sondag 29 Maart 2026

Bergbron gemeente se erediens vir Sondag 29 Maart 2026 sal gehou word by Die Genade Sentrum te 19 Newlands Straat,Newlands ,Johannesburg. Die diens begin 9h00 en word gelei deur Ds. Stepan Briel. Dit gaan n buitelig diens wees. Daar is … Lees Meer

Sondag 15 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Efes 5:21-33.  Fokus: Efes 5:33.  Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat? (Deel 2)  ·       Drie betekenisse van “eerbied” vir mans:  ·       Aanvaarding: ‘n Man begeer dat sy vrou hom sal aanvaar net soos hy is sonder om hom te probeer verander.  ·       Die bewondering … Lees Meer

Sondag 22 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Mat 16: 13-28. Fokus: Mat 16: 21-25. Opregte Christusbelydenis impliseer ‘n Christusgerigte lewe. 1. Die inhoud van ons Christusbelydenis. ·       Jesus se Christusskap(die Griekse woord vir Messias) beteken Hy is God se Gesalfde na wie ons as volk van God opkyk vir … Lees Meer

Sondag 8 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Efes 5:21-33.  Fokus: Efes 5:33.  Wat vul die waarde-tenk van jou huweliksmaat? (Deel 1)  Drie betekenisse van liefde vir vrouens:  ·       Ek het hoë prioriteit vir my man. Jesus moet eerste kom in sy lewe en daarna ek.  ·       My man moet na my … Lees Meer

Sondag 1 Maart 2026 Stephan Briel

Lees: Ef 6:10-20.  Fokus: Ef 6:11,12.  Strategie teen die listige aanslae van die duiwel.  Raak bewus van twee duidelike vlakke van kommunikasie:  ·       Saaklike-kommunikasie: die onderwerpe van bespreking wat betrekking het op die lewe en ons huwelik.  ·       Verhoudings-kommunikasie: boodskappe wat ons aan mekaar … Lees Meer

Sondag 22 February 2026 Stephan Briel, Belydenis van geloof

Lees: Ef 6:10-20. Fokus: Ef 6:11,12. Raak bewus van die duiwel se metodes en staan hom teen met die waarheid as gordel in Christus.  ·       Vereistes vir gelowiges om in groepsverband suksesvol te kan funksioneer: (1) eensgesind wees, (2) gesamentlike doel hê, (3) … Lees Meer

1 2 3 4 40