Lydenstyd – Bybelleesplan
Volgens die kerkkalender is ons aan die begin van Lydenstyd. Wat is Lydenstyd? Dis ‘n seisoen van 46 dae waarin gelowiges onthou wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het ter voorbereiding van Paasfees. Gebed – Tydens Lydenstyd fokus ons ons … Lees Meer