Sondag 17 Augustus 2025 Marno du Toit
Lees Psalm 42 O my siel, ek’s dors!
Lees Psalm 42 O my siel, ek’s dors!
Lees: Jakobus 1: 1-18
Lees Jesaja 63
‘n Bemoedigende boodskap uit Joh 9:1-3 met die tema: Hoekom laat God lyding toe?
Lees: Gal 5:13-26 (AFR53). Fokus: Gal 5:16-18. Die stryd om die beheer van die siel. As my siel nie in God se rus verkeer nie (ek nie vrede ervaar in my denke en emosies nie), dan kom my vlees met ‘n valse … Lees Meer
Lees: Psalm 105. Fokus: Psalm 105:2. Vertel dankbaar van al die Here se magtige dade!
Bemoedigende Boodskap deur Stephan Briel Lees Efesiërs 4:26-27
Lees: Gen 13. Fokus: Gen 13: 10-13. Geloof is om te kies vir God se beloftes.
Lees: Eks 32: 1-14. Fokus: Eks 32: 14(AFR53). Ken ons God se Vaderhart wat ook berou kan hê?
Lees Matt. 25: 31-34 Bemoedigende boodskap deur ds. Stephan Briel.