Sondag 11 Januarie 2026 Chris Raath
Lees: Deut. 4: 1 – 20 Fokus: Deut. 4: 7 God is verhewe en groter as enige ander god. Sy nabyheid ken geen perke nie.
Lees: Deut. 4: 1 – 20 Fokus: Deut. 4: 7 God is verhewe en groter as enige ander god. Sy nabyheid ken geen perke nie.
Lees: Eksodus 14: 1 – 19 Fokus: Eksodus 14: 13, 14 Die Here sal self vir julle veg. Julle moet net stilbly.
Lees: 1 Joh 4: 7-21. Fokus: 1 Joh 4: 18. Volmaakte liefde in Christus verdryf vrees. · Baie van ons loop permanent rond met ‘n mate van vrees in ons harte sonder dat ons weet waarvoor – ‘n algemene vrees vir alles wat … Lees Meer
Lees: Isaiah 1: 1 – 31 Being Children of God
Lees: Eks 20:1-21.Fokus: Eks 20:18-21.Nader tot God! · Die doel van die wet van God was nooit dat dit ‘n vereiste is om gered of aanvaar te word nie. · Redes waarom mense dikwels op ‘n afstand bly vanaf God:1. Verkeerde aanname dat God … Lees Meer
Lees: Eks 17: 8-16. Fokus: Eks 17: 15 (AFR53). Die Here is my banier van oorwinning! · Moses se voorbidding by die Here was bepalend vir die goeie uitslag in die stryd teen die vyand van die verbondsvolk. Daarom bou Moses ‘n altaar … Lees Meer
Psalm 101:1-3 and 1 Timothy 3:15As my Household, so shall the church be.
Lees: Eks 17:8-16. Fokus: Eks 17:11. Om te lewe deur die geloof is om ook tegelykertyd al jou kragte in te span (deel 2). · Terwyl Moses alles van God verwag en voorbidding doen op die heuwel, het Josua en sy manne onder … Lees Meer
Pastoor Müller Crauwcamp van FEBA Radio gaan vandag die Woordbediening doen. Lees: Johannes 1: 4 – 5 Lig…
Lees: Eks 16:1-4, 13-21 en 17:8-16. Fokus: Eks 17:11. Om te lewe deur die geloof is om alles van God te verwag. · Moses is die heuwel op om voorbidding te gaan doen ogv God se beloftes. · Ons kan in die geloof verseker … Lees Meer