Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.


Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 24 Maart 2024 Stephan Briel

Lees: Joh 12: 12-19.  Fokus: Joh 12: 13-15.  Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus.  Ware geloof is Christus-gesentreerd en nie self-gesentreerd nie.  Ware geloof kom deur ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus.  Ware geloof word nie gekeer deur … Lees Meer

Sondag 17 Maart 2024 Stephan Briel

Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39. Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos. Christus het in ons plek die toorn van God … Lees Meer

Sondag 3 Maart 2024 Stephan Briel

Lees: Ef 4:1-16 (AFR83). Fokus: Ef 4:11,12. Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk. God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature … Lees Meer

Sondag 18 Februarie 2024 Stephan Briel

Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). <ul. Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Gelowiges is nie … Lees Meer

Sondag 11 Februarie 2024 Stephan Briel

Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5. Die lewende kerk.  “Lewe” in ons kernverse dui op kwaliteit lewe.  Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend!  … Lees Meer

Sondag 9 Julie 2023 Christiaan Mulder

Lees: 1 PETRUS 2 vers 1 – 7Fokus: 1 Petrus 2: 7 Daarom is dit kosbaar vir julle wat glo, maar vir ongelowiges geld, “Juis die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword, ” Die Here wil … Lees Meer

Sondag 2 Julie 2023 Stephan Briel

Lees: 1 Sam 16:1-13.Fokus: 1 Sam 16:1. Wat sien die Here in my?

Sondag 25 Junie 2023 Stephan Briel

Lees: 1 Sam 3:1 – 4:1.Fokus: 1 Sam 3:15. God roep getroue dienaars uit hulle gemaksones tot geloofwaardige getuies.

1 14 15 16 17 18 19 20 47