Bybel, Oorfone, Koffie

Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.

As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.



Video van die preke is ook beskikbaar by https://www.youtube.com/channel/UCzOH77672SjyW2BtKLKG8eA

Sondag 26 April 2020 Stephan Briel

Lees Josua 1:1-9 Hoe om 2020 suksesvol te leef (deel 3)

Woensdag 22 April 2020 Hendrik van Deventer

Mid-week bemoediging 22 April 2020 (Prediker: Dr Hendrik Van Deventer) Kom deel in hierdie bemoedigende boodskap wat Hendrik met Bergbron wil deel in hierdie tydperk van inperking.

Sondag 19 April 2020 Stephan Briel

Lees Josua 1:1-9 Hoe om 2020 suksesvol te leef (deel 2).

Sondag 29 Oktober 2017 Stephan Briel

Lees: Rom 7: 13-26. Fokus: Rom 7: 21-23 (OAV). Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is. Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: … Lees Meer

Sondag 22 Oktober 2017 Stephan Briel

Lees: Eks 25: 10-22. Fokus: Eks 25: 22. Die funksies van die mens se gees: Gewete. Die Heilige Gees se werking deur die gewete van ongelowiges (vgl Joh 16: 8). Die Heilige Gees se werking deur die gewete van gelowiges … Lees Meer

Sondag 15 Oktober 2017 Stephan Briel

Lees: Eks 25: 10-22. Fokus: Eks 25: 22. Die funksies van die mens se wedergebore gees: Intuïsie. Ons moet ‘n onderskeid tref tussen “weet” en “verstaan”. My wedergebore gees “weet” terwyl ek in my denke/verstand “verstaan”. ‘n Gelowige “weet” die … Lees Meer

Woensdag 15 April 2020 Stephan Briel

Lees Matteus. 26:26-29 Genesis 15:9-10 Josua 9:15 ‘n Bemoedigende boodskap in die middel van die week.

Sondag 1 Oktober 2017 Stephan Briel

Lees Eksodus 25:10-22 Die mens se wedergebore gees

1 27 28 29 30 31 32