Bergbron se preekopnames is aanlyn beskikbaar as ‘n “podcast”. Jy kan hier luister na die preke of gebruik maak van ‘n “podcast app” op jou selfoon. Ons het probeer om op soveel as moontlik podcast platforms te registreer. Indien jy ‘n podcast app gebruik waar ons nie geregistreer is nie, laat weet ons, dan kyk ons of ons daar kan registreer.
As jy op jou slimfoon luister is dit beter om van ‘n app gebruik te maak. Die meeste apps laat jou ook toe om die preek af te laai sodat jy dit kan luister as jy nie aanlyn is nie. Die podcast apps kan ook ingestel word om ‘n kennisgewing op jou foon te gee as daar ‘n nuwe preek opgelaai is. Kliek op die listen on “buttons” om die apps direk oop te maak op jou foon by bergbron se preke.
Lees: Kol 2: 6-10. Fokus: Kol 2: 8 (OAV). Ons kom onder Christus se beheer deur ‘n Bybelse lewens- en wêreldbeskouïng. Verkeerde lewens- en wêreldbeskouïngs. Satan verkry algehele beheer oor ons en voer ons weg soos krygsgevangenes deur ‘n valse … Lees Meer
Lees: Johannes 21 Fokus: Joh. 21: 9. Die aangename geur van die evangelie. Petrus se ontmoeting met Jesus – soekend en onteenseglik Jesus Petrus is in ‘n storm – en Jesus daag op. Petrus by 2 vure – by die … Lees Meer
Lees: Mat 21:18-22 en Jos 3. Fokus: Jos 3. Gebede en optrede wat berge en riviere kan versit! Verander jou fokus. Geloof groei wanneer jy na God kyk en nie na die berg/rivier nie. Wees ontvanklik vir nuwe dinge. God … Lees Meer
Die dank- en troosdiens vir Martie Ackerman het Donderdag 2 Julie 2020 plaas gevind. Ons deel graag die bemoedigende boodskap met die wat nie daar kon wees nie weens die Covid-19 regulasies. Ons bid dat God se liefde, genade en … Lees Meer
Lees: Num 13:26 – 14:25. Fokus: Num 14:23,24. God gee sy beloftes aan gelowiges met ‘n oorwinnaars-gesindheid. 1. Invloed van ‘n slawerny-gesindheid. (v 2-4) Met ‘n slawerny-mentaliteit is jy nie geskik om God se beloftes te ontvang nie. 2. Invloed … Lees Meer