Sondag 12 Maart 2023 Stephan Briel

Lees: Joh 2:23 – Joh 3:21. Fokus: Joh 3:1-8. Jy is opnuut gebore om werklik in Jesus Christus te glo. Alhoewel Nikodemus tydens hierdie gesprek nog maar net ‘n wonderwerk geloof gehad het en daarom nie heeltemal verstaan het waarvan … Lees Meer

Sondag 5 Maart 2023 Stephan Briel

Lees: Psalm 2. Fokus: Psalm 2:4. Die Here lag vir die wêreldmagte. Al raas die volkere ook hoe en al is hulle ook hoe opstandig, God se saak sal bly voortbestaan. Dit is die evangelie van Psalm 2 (vers 4): … Lees Meer

Sondag 26 Februarie 2023 Stephan Briel

Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:6 (1953 AV). Bergbron missie: Wandel in Christus (vlak 3 dissipelskap). (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Die derde vlak van dissipelskap gaan nie oor wat ek behoort te doen om … Lees Meer

Sondag 19 Februarie 2023 Stephan Briel

Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:7 (1953 AV). Bergbron missie: Groei tot volwassenheid om meer soos Jesus te wees (vlak 2 dissipelskap). (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Die tweede doel van dissipelskap is om God … Lees Meer

Sondag 12 Februarie 2023 Stephan Briel

Lees: Jes 61:1-3 en Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:10 (1953 AV). Bergbron missie: Vestiging van volkome identiteit in Christus (vlak 1 dissipelskap). (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Die eerste doel van dissipelskap is om ‘n … Lees Meer

Sondag 5 Februarie 2023 Stephan Briel

Lees: Jes 61:1-11 en Luk 4:16-21. Fokus: Jes 61:1-3. Inhoud van Bergbron se “salwing”. (Bergbron visie: ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding) Jes 61 is gerig aan ontnugterde en moedelose ballinge wat voor die geweldige taak staan om … Lees Meer

Sondag 22 Januarie 2023 Christiaan Mulder

Lees: Jeremia 26: 1 – 15 Waag om anders te wees!

Sondag 11 Desember 2022 Stephan Briel

Lees: Mat 2:1-12. Fokus: Mat 2:2,3. Wat is jou beeld van Jesus?

Sondag 4 Desember 2022 Stephan Briel

Lees: Gen 2:25 – 3:10. Fokus: Gen 3:7. Skaamte dryf ons om sondes vir God te probeer wegsteek. 1. Oorsprong van skaamte. Voor sondeval was daar geen skaamte (Gen 2:25). Na die sondeval was die eerste reaksie by die mens … Lees Meer

1 13 14 15 16 17 18 19 38