Sondag 26 Mei 2024 Stephan Briel
Lees: Psalm 141 en Op 8: 1-5. Fokus: Psalm 141: 1, 2. Die krag en betekenis van opheffing van hande in gebed. Beproewing bring ook groot geloofsversoekings! En om hierdie versoekings te oorkom, vind Dawid sy krag daarin om met uitgestrekte hande … Lees Meer