Sondag 21 Mei 2023 Willem Semmelink, Feba Radio

Lees: Open 5:1-10.Tema: God se droom! https://febaradio.co.za

Sondag 14 Mei 2023 Stephan Briel

Lees: Jes 6:1-13. Fokus: Jes 6:1-8.  Die Here se heerlikheid en almag verander ons! God se almag en heerlikheid is so oorweldigend dat dit jou totaal verander dat jy Hom wil dien in nederige afhanklikheid. Omdat God so almagtig en glorieryk is, is … Lees Meer

Sondag 7 Mei 2023

Lees: Sag 3:1-10 (AFR53).  Fokus: Sag 3:7.  God vra reaksie op sy vryspraak in Jesus Christus.  God verklaar Josua regverdig en klee hom met geregtigheid want Josua se naam beteken: die Here (Jahweh) verlos. Met Jesus se offer aan die kruis het die … Lees Meer

Sondag 30 April 2023 Stephan Briel

Lees: Sag 3:1-10.Fokus: Sag 3:1-4 (AFR53). Die Here sit Satan op sy plek en klee ons met feesklere.

Sondag 23 April 2023 Stephan Briel

Lees: Gen 2:25-3:21 en Eks 28:1-6.Fokus: Gen 2:25, 3:21. God bedek ons skaamte met ‘n koninklike priesterkleed. Die velle van diere het Adam en Eva se naaktheid bedek (Gen 3:21), maar het hulle nie gereinig nie en dit het ook … Lees Meer

Sondag 9 April 2023 Christiaan Mulder

Lees Lukas 24:1-12 Die Graf is leeg!

Goeie Vrydag 7 April 2023 Stephan Briel

Lees: Mark 15: 21-41. Fokus: Mark 15: 39. Jesus sterf as die Messias, die Seun van God.

Sondag 2 April 2023 Christiaan Mulder

Lees: 2 Konings 19Getrou bly, geduld… genade.

Sondag 26 Maart 2023 Nico van der Walt

Lees: Openbaring 6: 12 – 17Die dag van die wederkoms.

Sondag 19 Maart 2023 Stephan Briel

Lees: Joh 4:1-26.Fokus: Joh 4:26. Voldoende geloof is om Jesus raak te sien vir wie Hy werklik is.

1 12 13 14 15 16 17 18 38