Woensdag 5 Mei 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: “Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik” (fase 5).

Sondag 2 Mei 2021 Stephan Briel

Lees: Mat 28:16-20. Fokus: Mat 28:19a. Die 5 M’e van Jesus se bediening (deel 2). Om effektief Jesus se bediening voort te sit en dissipels van alle nasies te maak, moet ons verstaan wat Jesus se bediening alles behels. Jesus … Lees Meer

Woensdag 28 April 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: “Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik” (fase 4).

Sondag 25 April 2021 Stephan Briel

Lees: Mat 28:16-20. Fokus: Mat 28:19a. Die 5 M’e van Jesus se bediening. Om effektief Jesus se bediening voort te sit en dissipels van alle nasies te maak, moet ons verstaan wat Jesus se bediening alles behels. Jesus se bediening … Lees Meer

Woensdag 21 April 2021 Gert van Straaten

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten.

Woensdag 14 April 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: “Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik” (fase 3).

Woensdag 7 April 2021 Christiaan Mulder

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.

Woensdag 31 Maart 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Matteus 26:36-46 met die tema: “Getsemane – deel in Christus se oorwinning.”

Woensdag 24 Maart 2021 Pieter de Klerk

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk.

Sondag 21 Maart 2021 Stephan Briel

Lees: Psalm 135. Fokus: Psalm 135:5-7. Die Here is soewerein. Psalm 135 is ‘n loflied wat blykbaar by een van die groot feeste by die tempel voorgedra is. In hierdie Psalm word die Here nie geloof omdat Hy in beheer … Lees Meer

1 … 24 25 26 27 28 29 30 … 38