Woensdag 10 Maart 2021 Jacques Moolman
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit Lukas 10 v 38-42.
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit Lukas 10 v 38-42.
‘n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: “Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik” (fase 1).
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten.
Lees: 1 Kor 2:12 – 3:8 (OAV). Fokus: 1 Kor 2:14 – 3:3. God herskep ons sodat ons moet lewe volgens die Gees. 1. God se herskeppingswerk in ons lewe. Die natuurlike mens: is geestelik dood en leef totaal in … Lees Meer
n Bemoedigende boodskap uit Romeine 8:28-30 met die tema: “Vyf fases om jou Goddelike bestemming te bereik” (deel 1).
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
Lees: Rigters 6 Lesse wat Gideon se geskiedenis ons leer Identiteit: “Die Here is met jou, dapper kryger” (vers 12) Twyfel: vers 15, 17 en ander Neem aksie in geloof: 300 man Leef in stap met die Here waar jy … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Pieter de Klerk uit Numeri 20: 1 – 13.
Lees: Kol 2:6-15. Fokus: Kol 2:6-10 (OAV). Bergbron visie: Dissipelskap begin by die verstaan en glo wie jy alreeds is in Christus. Drie vlakke van dissipelskap: Vlak 1 identiteit in Christus (vers 10); vlak 2 groei in Christus (vers 7); … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Michael Kruger uit Lukas 8:22 – 25.