Woensdag 17 November 2020 Christiaan Mulder
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
Lees: Luk 11:1-13. Fokus: Luk 11:2. Laat U koninkryk kom. Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening. Deur Jesus se koms na hierdie wêreld het God die koningsheerskappy en regering kom terugeis wat regtens … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap van ouderling Pieter de Klerk. (Lees: Daniel 4, Fokus: Daniel 4:25b)
Lees: 1 Joh 2:7-17. Fokus: 1 Joh 2:13b en 14b. Ontgroei jou kinderskoene deur die Bose te oorwin. Niemand het die “delete” knoppie in ons geheue gedruk met ons wedergeboorte nie. As Johannes twee keer verwys na die jongmense wat … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit Ef 2:1-2
Lees:Psalm 23 Niks sal ons ontbreek nie. Die Psalm het pragtige temas en beeldspraak wat ‘n diep boodskap van sorg en ook gemeenskap met ons Here Jesus Christus, die Goeie Herder, aan ons digterlik uitbeeld.
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit Psalm 146.
Lees: Kol 4:2-6. Fokus: Kol 4:2-4. Bid dat God ‘n deur vir die Woord oopmaak. Paulus het ontdek dat al sy kennis en agtergrond nie voldoende is om die geheimenis van die woord te ontsluit nie. Dit is net God … Lees Meer
Lees: 2 Kor 5: 11-21 (OAV). Fokus: 2 Kor 5: 18. As gelowige is ek ‘n bedienaar van die versoening in Christus. 1. “Is jy met God versoen?” Dit is nie ‘n vraag: of jy godsdienstig is, of jy meen … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit Psalm 121 met die tema “My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het!”