Woensdag 9 Desember 2020 Stephan Briel
‘n Bemoedigende boodskap uit Openbaring 13:16-18 met die tema: “Die merk van die dier.”
‘n Bemoedigende boodskap uit Openbaring 13:16-18 met die tema: “Die merk van die dier.”
Lees: Mat 11:2-19. Fokus: Mat 11:3-6. Pasop vir die blindekolle in jou lewens en wêreldbeskouing. Jesus se “vreemde en ongemaklike” antwoord. ‘n Wêreldbeskouing is ‘n stel voorveronderstellings wat ons handhaaf (bewustelik of onbewustelik) aangaande die basiese samestelling en funksionering van … Lees Meer
Lees: Mark 6:7-13 en 30-44. Fokus: Mark 6:34-44. Geloof wat uitloop op wonderwerke! Jesus se rabbynse proses van dissipelskap (Mark 6:7,12-13). Eerstens, Jesus was gedryf deur medelye (Mark 6:34). Tweedens, Jesus het na sy Vader geluister en nie toegegee aan … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit Spreuke 28:20 met die tema: “‘n Betroubare man is baie voorspoedig.”
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten.
Lees: Luk 7:11-17. Fokus: Luk 7:13-17. ‘n Botsing tussen die Lewe en dood. n Begrafnisstoet van smart en hopeloosheid. Die stoet van Lewe en hoop. ‘n Nuwe stoet van oorwinning en feesviering. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Christiaan Mulder.
Lees: Luk 11:1-13. Fokus: Luk 11:2. Laat U koninkryk kom. Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening. Deur Jesus se koms na hierdie wêreld het God die koningsheerskappy en regering kom terugeis wat regtens … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap van ouderling Pieter de Klerk. (Lees: Daniel 4, Fokus: Daniel 4:25b)
Lees: 1 Joh 2:7-17. Fokus: 1 Joh 2:13b en 14b. Ontgroei jou kinderskoene deur die Bose te oorwin. Niemand het die “delete” knoppie in ons geheue gedruk met ons wedergeboorte nie. As Johannes twee keer verwys na die jongmense wat … Lees Meer