Sondag 18 Julie 2021 Christiaan Mulder

Lees: Psalm 91 Die stryd behoort aan die Here

Woensdag 14 Julie 2021 Jacques Moolman

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman uit Mat 5:1-12.

Woensdag 7 Julie 2021 Michael Kruger

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Michael Kruger.

Woensdag 30 Junie 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Gal 5:16-18 met die tema: Moenie lewe onder jou verlossing potensiaal nie.

Sondag 27 Junie 2021 Stephan Briel

Lees: Joh 20:19-25. Fokus: Joh 20:21. Gelowiges is ambassadeurs van Christus. 1. Hoe het ons ambassadeurs geword? Hierdie vrede in vers 21 dui op die beginpunt van ‘n nuwe lewensorde: Die oorwinning is behaal, die prys is betaal, die dood … Lees Meer

Woensdag 23 Junie 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Psalm 119:89,90 met die tema: God se Woord staan vir altyd vas.

Sondag 20 Junie 2021 Stephan Briel

Lees: 1 Sam 17:31-58. Fokus: 1 Sam 17:36 (OAV). Ervaringskennis lei tot Verbondsoutoriteit. Saul was eintlik ‘n vreemdeling tov die HERE se verbond alhoewel hy intellektuele kennis van dieverbond gehad het. Dawid het ervaringskennis van die verbond gehad. Dawid reageer … Lees Meer

Woensdag 16 Junie 2021 Gert van Straaten

‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten uit Joh 14:13-14.

Sondag 13 Junie 2021 Stephan Briel

Lees: Ef 2:11-18. Fokus: Ef 2:12 (OAV). Vreemdelinge ten aansien van God se verbond. Om werklik te leef in die verbondsbeloftes van God se Nuwe Verbond, moet jy nie net weet van God se verbond in Jesus Christus nie, nie … Lees Meer

Woensdag 9 Junie 2021 Stephan Briel

‘n Bemoedigende boodskap uit Eksodus 16 met die tema: “Ongehoorsaamheid gewortel in vrees.”

1 … 22 23 24 25 26 27 28 … 38