Sondag 12 Desember 2021 Greg Aucamp
Skriflesing: Lukas 8:4-21
Skriflesing: Lukas 8:4-21
Ons verwelkom teologiese student Wimpie Jansen van Vuuren by ons. Skriflesing: Efesiërs 2:17 – 32 Fokusverse: vers 20 – 24 Tema: God herstel ons na Sy beeld, leef daarom as die nuwe mens waartoe jy geroep word. Hoofpunte: God herstel, … Lees Meer
Lees: Lev 16:1-10 en Ef 1:3-14. Fokus: Ef 1:7. Die betekenis van die bloed van Christus. Lev 16 verse 8-9: “Hier moet Aäron lootjies trek oor die bokke. Die een lootjie moet gemerk wees ‘vir die Here’ en die ander … Lees Meer
Lees: Mat 6:24-34 en Spreuke 28:18-22. Fokus: Spreuke 28:20. ‘n Betroubare man is baie voorspoedig. Die Spreukeskrywer (28:20) beskryf ‘n persoon wat deur ‘n gees van Mammon beheer word, as volg: “Een wat gou ryk wil word, sal sy straf … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit Rigters 7:4-7 met die tema: Hoe om vir die geveg voor te berei?
Lees: Rom 10:14-21. Fokus: Rom 10:17. Ons geloof word bepaal deur hoe goed ons God ken. Hoe beter ons God en sy Woord ken, hoe groter geloof sal ons hê. As ons baie kennis van God se Woord het, baie … Lees Meer
Lees: Jak 2:14-26 en Heid Kat Sondag 24 (vr en antw 62-64). Plek en betekenis van goeie werke in die lewe van ‘n Christen. Goeie werke is onverdienstelik (antw 62). Goeie werke is tog noodsaaklik (antw 64). Goeie werke word … Lees Meer
Lees: Rom 3:21-31 en Heid Kat Sondag 23 (vr en antw 59-61). Ons is in Christus voor God regverdig deur die geloof. Ons is voor God regverdig. Ons is in Christus regverdig. Ons is deur die geloof regverdig. Vir nadenke … Lees Meer
Lees: Joh 5:41-47. Fokus: Joh 5:44. Soek die eer wat van die enigste God af kom. Omdat die Jode en hulle geestelike leiers die eer van mense gesoek het, was hulle nie instaat om te sien wat God besig was … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap uit 1 Pet 2:13-17 met die tema: Wees onderdanig.