Sondag 10 Oktober 2021 Christiaan Mulder
Lees: Filemon en Eksodus 21 Gemeenskap van heiliges, tree ons vir mekaar in die bres?
Lees: Filemon en Eksodus 21 Gemeenskap van heiliges, tree ons vir mekaar in die bres?
Lees: Matt 8:14-17. Fokus: Matt 8:16,17. Jesus het ons lyding op Hom geneem en ons siektes gedra. Jesus het met sy koms na die aarde nie net geestelik versoening kom doen vir ons sondes nie, maar ook die fisiese implikasies … Lees Meer
Lees: Lukas 16: 1-13 Fokusvers: Luk. 16: 8, 9 Vermensliking van die lewe. 1. Lesse uit die wysheid van wêreldse mense (vers 8). Hierdie oneerlike bestuurder het geleef met die oog op die toekoms en het daarom vooruit beplan. Sukses … Lees Meer
Geopende Deure bring Sondag die boodskap en getuienis aangaande die Vervolgde Kerk. Lees: Psalm 149. Fokus: Psalm 149:1. Vir meer inligting oor Geopende Deure besoek hulle webblad.
Lees: Spreuke 13:20-25. Fokus: Spreuke 13:22. Wees ‘n regverdige in die hantering van jou geld en besittings. Twee belangrike beginsels om ‘n “regverdige” te wees in die hantering van jou geld en besittings: Erken God as Eienaar en wees sy … Lees Meer
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Jacques Moolman.
Lees: Jos 6:1-21. Fokus: Jos 6:2,3. Geloof wat hindernisse laat val. Die Here belowe in vers 2 dat Hy alreeds Jerigo in Josua se hande oorgegee het (perfektum tydsvorm). 1. Hindernisse wat geloof laat val. Veertig jaar terug reageer 10 … Lees Meer
Lees: Jos 5:2-15. Fokus: Jos 5:13-15. Is jy aan God se kant?> Hierdie vraag van Josua of God aan ons kant is, is eintlik ‘n misleidende en verkeerde vraag. Josua het die aanvoerder van die leër van die Here die … Lees Meer
Lees: 1 Korintiërs 1: 26 – 2: 5 Die kragtige werking van die Gees
‘n Bemoedigende boodskap deur ouderling Gert van Straaten uit Jakobus 1:2-8.