Gebed: Verootmoediging & Sondebelydenis (vervolg)

Wat gebeur met my sonde wanneer ek dit bely? Dit word baie ver verwyder – soos die ooste van die weste. (Ps.103:12) God gooi dit waar Hy dit nie kan sien nie. (Jes.38:17) God reken die sondeskuld nie toe nie. … Lees Meer

Gebed: Verootmoediging & Sondebelydenis (vervolg)

Belydenis en berou is nie iets wat net by die boetwaardige sondaar of net by bekering hoort nie. Die woord bekering word op twee maniere in die Bybel gebruik. ‘n Persoon wat Jesus Christus vir die eerste keer as sy … Lees Meer

Gebed: Verootmoediging en Sondebelydenis

Ons gaan in die volgende artikels fokus op Verootmoediging en Sondebelydenis. Bid dat die Heilige Gees aan jou sal openbaar wat moontlik tussen jou en die Here staan. Kom ons bely dit en plaas dit agter ons, sodat ons ‘n … Lees Meer

10 Dae van Gebed voor Pinkster

Die oorsprong van 10 Dae van gebed Jesus se laaste woorde oomblikke voor Sy hemelvaart word gevind in Handelinge 1:8: “… maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in … Lees Meer

Gebed: Voor die Verkiesing

Maandag 1 Aug 2016 17:00 – 19:00 Daar sal DV Maandagaand ‘n byeenkoms onder leiding van Ds Stephan Briel en Gerhard Botha by ons kerkgebou wees waarheen die omliggende gemeentes, skole en alle belangstellende gelowiges in die omgewing genooi is. … Lees Meer

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat ‘n mens ‘n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na elke 5 minute gaan jy oor na ‘n ander vorm van … Lees Meer

As God Bid

Die derde Hoofstuk kan ons noem: Fotos /“Flitse” van God. In die gedeelte kyk ons na: Die onbeskryflike God Die moderne skrywer Eugene Peterson het die volgende stelling gemaak: Gebed is nie deur ons as mense geinisieer nie maar is … Lees Meer

As God Bid

Ons het twee weke gelede die 2de gedeelte, “Wat sê ‘n passievolle God vir God “, hanteer. Ons kan net meer leer hoe Hy (Jesus) met God kommunikeer. In gedeelte 3 kyk ons na: Die voorvereiste van Gebed. “If we … Lees Meer

As God Bid

Inleiding: Ons het laasweek ons eerste gedeelte – Jesus se gebed soos in Johannes 17 hanteer. “Ontdek die patroon van Goddelike gebed”, is geplaas in die rakkies agter in die kerk. In die volgende weke wil ons dieper delf en … Lees Meer

Jesus se gebed: Ontdek die patroon van Goddelike gebed

Het jy al ooit so gebid? Indien wel klink die onderstaande bekend? Here? Is U daar? Van my kant af het ek hulp nodig – NOU! , as dit moontlik is. So terloops …. , asseblief hou my gesond en … Lees Meer

1 2